Lam

‘n Kant aan my waarvan ek vaagweg bewus was, het in die tyd wat ek noodgedwonge moes tuis bly, na die oppervlak gekom. Ek het baie planne, stokperdjies, idees. Ek het die vaardighede om berge te versit. Ek het al die tyd in die wêreld om alles die lig te laat sien.

Maar… dis asof my arms skielik afgekap is, my verstand net botstil en al my energie by die venster uit.  Ek mors ure met ronddwaal in die huis, vat hier, vat daar, pik-pik soos ‘n hoendertjie in die stof. Môre is nog ‘n dag, sal ek dink. Môre dieselfde storie.

Hoe oorkom ek hierdie verlamming, … of is dit lamsakkigheid?

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s